Vir ewig en altyd saam by Danny Fourie
Vergewe my Here as ek haar te lief het, te lief het om haar te laat gaan. Danny Fourie en Adri-Louise van Renen, het mekaar laat in hul lewe ontmoet en lief geraak vir mekaar. Kort ná hulle verlowing word Adri-Louise geopereer vir ''n gebarste blindederm, net om agter te kom sy is ernstig siek met kanker. Sy bied aan om die verlowing te verbreek, maar Danny hou vol: Ons sal saam wees, nou en vir altyd. ''n Ware verhaal van merkwaardige liefde in die skadu van die dood.
Christian,Nonfiction,Religion,&,Spirituality,Nonfiction,Scientific american,Donahoe''s magazine,Hey ya,Alonzo,Levitov,Kublerross,Perjantaina